song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Dawid en Goliat lyrics  | FRen Français

Dawid en Goliat lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Dawid en Goliat song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Dawid en Goliat is a song in Afrikaans

Goliat was 'n baie sterk man en almal was so bang
Al die Israeliete het weg gekruip want niemand kon hom vang
Dawid was maar net 'n seun maar hy't in God geglo
Hy was nie bang vir die groot ou reus want hy kry sy krag van bo

Goliat het met hom gespot waar is jou God se krag?
En toe het Dawid vir hom gesê God veg vir my vandag

Swaai daai swaai daai slingervel
Vyf klein klippies het hy opgetel
Swaai daai swaai daai slingervel
En Goliat het geval val val val val

Want God is groot en God is sterk
En deur klein Dawid het God gewerk
Ja God is groot ja God is sterk
En deur klein Dawid het God gewerk

Dawid Dawid jy't gewen want Dawid jy het God geken
Dawid jy't op God vertrou en toe help die Here jou
Dawid jy het ons geleer dat geloof die vyand keer
En Dawid Dawid nou kan ons ook op God vertrou

Swaai daai swaai daai slingervel
Vyf klein klippies het hy opgetel
Swaai daai swaai daai slingervel
En Goliat het geval val val val val

Want God is groot en God is sterk
En deur klein Dawid het God gewerk
Ja God is groot ja God is sterk
En deur klein Dawid het God gewerk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dawid en Goliat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid