song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom lyrics  | FRen Français

As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom is a song in Afrikaans

As Hy weer kom, as Hy weer kom kom haal Hy Sy kinders
Al Sy kinders wat in Hom glo om by Hom te wees
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal

By die Vader by die Vader maak Hy vir ons woonplek
Sodat almal wat in Hom glo ook by Hom kan wees
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal

Hy's die Weg en Hy's die Waarheid die lewe vir elkeen
Sodat almal wat in Hom glo vir ewig sal leef
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid