song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Min Worries lyrics  | FRen Français

Min Worries lyrics

Performers Die Heuwels FantastiesFrancois Van Coke

Min Worries song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Min Worries is a song in Afrikaans

Nie werk gehad nie net ‘n paar DVDs besit
Nog een gerook en op daai bank op jou stoep gesit
Geskud wat my ma my gegee het val net IOUs uit
Ag, dis okay, wou niks doen nie anyway

(Anyway, anyway)
(Anyway, anyway)
(Anyway, anyway)
(Anyway)

Ek het gevoel soos ‘n koeël in ‘n magasyn
Die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein
Almal soek iemand ag, anyway (Almal soek iemand ag, anyway)
Dis okay

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min fokken worries, min, min fokken worries

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min fokken worries, min fokken worries

Ek was alleen dis net ek en my vuil matras
Geel kamer, 'n kombers en 'n kamerjas
Ek weier om te hard te probeer
Almal soek iemand ag, dis okay (Almal soek iemand ag, anyway)
Anyway (Anyway, anyway)
Anyway, anyway

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min fokken worries, min, min fokken worries

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min fokken worries

So hou jou kop oop
Moet nooit so kwaad gaan slaap nie en staar daai duiwel in die oë
En probeer om nie te mal te raak nie, doen wat jy glo
Maak nie saak hoe moeilik dit raak nie, hou jou kop oop

Ons was jonk, ons was warm, ons was jonk, ons was dom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees (Dom gewees)
Min worries

Ons was jonk (Ons was jonk)
Ons was warm (Ons was warm)
Ons was jonk (Ons was jonk)
Ons was dom

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min fokken worries

Min fokken worries
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Min Worries lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid