song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Die Vraagstuk lyrics  | FRen Français

Die Vraagstuk lyrics

Performers Jack ParowDie Heuwels Fantasties

Die Vraagstuk song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Die Vraagstuk is a song in Afrikaans

Om hierdie agterna jag nie, gee vrae op hierdie antwoord nie
Ons het nie meer die energie (Yskoue bier en 'n joint in my hand)

Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar
Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar
Ek soek 'n enkel, ek soek 'n dubbel, ek soek 'n trippel sonder vrae
Ek soek 'n wensmasjien so as ek vra is alles kla daar

Ek soek meisies sonder high-heels, ek soek meisies sonder base
Ek soek meisies wat saam met my staan en vir almal dit wys
Ek soek regte vriende, vriende wat deur alles staan by my
Ek soek vriende wat die heeltyd by dieselfde styl bly

Ek soek my jeans los, ek soek my hare een kleur
Ek soek 'n lewe sonder dwelms want ek weet wat gebeur
Ek soek dronk inhibisie, ek soek uitkyk en 'n visie
Ek soek minder wannabes en meer mense met 'n misie

Ek soek minder MTV, ek soek mense wat in hulle psige delf
Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulleself
Ek soek goeie waves, ek soek parties op die strand
Ek soek 'n yskoue bier en 'n joint in my hand

Joint in my hand
Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bier
En 'n joint in my hand

Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bier

Ek soek kruise, ek soek labels, ek soek engele ek soek duiwels
Ek soek mense met messe, ek soek mense met bybels
Ek soek mense wat hou van trip-pop, ek soek mense wat hou van trans
Ek soek mense wat hou van hip-hop en langarm dans

Ek soek poppies ek soek gangsters, ek soek jocks, ek soek boere
Ek soek mense wat drink, kots en kruip oor die vloere
Ek soek parties by Evol, ek soek parties by die Shack
Ek soek parties by Danskraa,l ek soek parties by my flat

Ek soek Hunter's ek soek Castle ek soek port ek soek wyn
Ek soek die cane train, ek soek bottels brandewyn
Ek soek water ek is dors, ek soek chops, ek soek wors
Ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors

Ek soek liefde, ek soek haat, ek's bly dan's ek kwaad
Ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak
Ek soek drinking games, waar niemand ooit wen nie
Ek soek 'n bar waar ek kan drink waar niemand my ken nie

Joint in my hand
Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bier
En 'n joint in my hand

Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bier

So wie gaan by my staan in die koue oggend mis?
Wie gaan by my staan as die donker saggies inkruip?
Wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep
As die son opstaan opsoek na vars bloed

Want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen
As die donderweer slaan, staan jy alleen in die reën
As die vloede kom soek jy alleen vir 'n brug
Ek stap in donker strate opsoek na 'n straatlig

Die enigste ligte in die nag is die vure van hel
Die enigste vriende wat jy het, het al lankal geval
In die donker ure klink net duiwels nog 'n dop
Satan sit saam't sy kinders en kyk hoe kom die son op

Joint in my hand
Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bier
En 'n joint in my hand

Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bie

Joint in my hand
Ek soek parties
Joint in my hand
Yskoue bier

As ek op die dood is wie gaan langs my bed sit en vir my bid?
Wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit?
Ag fokkit, klaar geworry, ek's klaar
As jy my soek ek's die ou met die snor by die bar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Goran Manostovic, Justin Jose De Nobrega, Laudo Jacobus Liebenberg, ZANDER TYLER
Copyright: Kobalt Music Publishing Ltd., Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Die Vraagstuk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid