paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Krummel En Baksteen lyrics  | ENin English

Paroles de Krummel En Baksteen

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Krummel En Baksteen par Robbie Wessels lyrics officiel

Krummel En Baksteen est une chanson en Afrikaans

Oor die Vrystaat vlaktes loop 'n ou legende dis 'n ou bende verhaal
In die vroeë nineties het die boere laaities nog vir kattekwaad betaal
Meneer Jan A Hartman haal sy pikswart rottang uit sy boekrak kabinet
En jy hoop die gebreide Springbokvel in jou onderbroek sal jou red

Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?

Krummel is kort en ou Baksteen breed as jy dalk vergeet wie's wie
Krummel is die leier van die KGBs en Baksteen sy appie
Die KGBs is die Kort Gat Bliksems hulle soek meestal skoor
Maar hulle grootste missie is om sonder permissie verniet kos op te spoor

Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?
Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?

Op 'n dag by 'n publieke kraan lê die water wyd versprei
En Krummel drink daar na 'n rugby practice en begin vir Baksteen spuit
Baksteen spring toe in die groot plas water om vir Krummel nat te spat
Maar hy gly en val in die modder water plat op sy gat

Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?
Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?

En so ontstaan daar toe 'n twee geveg reg agter die mans koshuis
En ons almal volg soos die twee gesels oor hoe hulle mekaar gaan wys
Wie's die toughste wie't die meeste spoed wie't die beste upper-cut?
En ons vorm 'n sirkel en begin te cheer toe begin die vuiste klap

So halfuur later lui die klok vir ete en die fight stop in sy spoor
En soos ons stap vra ou Krummel vir Baksteen, het jy nog 'n entsie oor?
Ja my broer ek skuld jou nog een ek is jammer ek het jou gebyt
Nee wat, don't be sorry, ek het jou vergewe ons gaan aan na etenstyd

Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?
Krummel en Baksteen jy trap op my hakskeen jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen ons moet skep as dit pap reën sal jy my 'n entsie score?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Krummel En Baksteen

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid