paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Jy lyrics  | ENin English

Paroles de Jy

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Jy par Robbie Wessels lyrics officiel

Jy est une chanson en Afrikaans

Ek vertel vir jou my storie
En ek luister na jou woorde
Nou soek ek my akkorde vir jou hart

Ek het nie veel meer oor nie
My hele wese is ‘n storie
Van vashou aan wat jy nie aan kan vat

Ek het gevra vir sagte mense
Jy oorskry my grense
Jy’s soos water oor ‘n klip
In Golden Gate

Ek is hier om uit te vind
Toe kom jy met die wind
Sommer tweekeer in twee dae by my verby

Jy’s vry
Ek glo alles wat jy sê vir my
Vry
En hier is my akkorde
Gemeng met bietjie woorde getiteld
Jy

Jy’s die C die C mineur
Jy kyk en jy sien die seer
Die G die G majoor
Hoor of jy die pyn kan hoor
En jy gee jy gee

Hierdie storie is ‘n korte
Dis ‘n vinnige verhaal
Van ons ontmoeting nie ‘n eerste
Maar ‘n tweede maal

Ek vertel en jy verstaan
Jy sê jy is soms stil en ek verstaan
Ek dink jy
En jy dink ek moet gaan

Ek sê ek sal die koffie kry
Jy wil stry en sê nee jy
Uiteindelik sê jy ok

Maar ons weet dis nie verniet nie
Ons gaan nie altyd als geniet nie
Op hierdie pad wat ons gekies het om te ry

Jy’s vry
Ek glo alles wat jy sê vir my
Vry
En hier is nog akkorde
Gemeng met nuwe woorde getiteld
Jy

Jy’s die D die D majoor
Jy kyk en jy sien die seer
Die A die A majoor
Hoor of jy die pyn kan hoor
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole en bas de l'ampoule
3| symbole en haut de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid