paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Hallelujah Om Die Vuur lyrics  | ENin English

Paroles de Hallelujah Om Die Vuur

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Hallelujah Om Die Vuur par Robbie Wessels lyrics officiel

Hallelujah Om Die Vuur est une chanson en Afrikaans

Daar’s ‘n ongekende wêreld
Wat my roep nou al vir maande
Ek ervaar ongewone drome in my kop

Is asof die winter dit vererger
En ek dink nog ‘n bietjie verder
Maar die dinge van die wêreld laat my stop

Dit laat my wonder
Is die stemme en die drome
Dalk nie waar nie?

Is die vure die kitare
Nie regtig daar nie?
Is ek hartseer
Of is dit God se plan?
Is dit God se plan?

Ek sien strome water
En vrugbare grond
Ek sien twee jare later
En ek voel ook nuut gesond

En daar is lewe
En dis winter
En die kaggelvure brand

En daar is liefde
En dis somer
En daar’s vrede in ons land

En ons is vrolik
En dis lente (Lente)
En ons luister na die reën

En ons sing saggies
En dis herfs (Herfs)
En ons dank God vir Sy Seun

Ons sing Hallelujah om die vuur
Ons sing Hallelujah om die vuur
Glory Hallelujah God is hier

As hierdie ongekende wêreld
Vir my dan nie bestaan nie
Hierdie drome in my kop net drome bly

Sal ek altyd streef na vrywees
En vir almal om my blywees
Wat hul vryheid net in God se woorde vind

Maar vir nou glo ek
Hierdie stemme hierdie drome
Dis regtig waar

Hierdie vure die kitare
Is regtig daar
Ek is happy

En hier is God se plan
Hier is God se plan

Strome water
En vrugbare grond
Twee jare later
Opnuut gesond

En daar is lewe
En dis winter
En die kaggelvure brand

En daar is liefde
En dis somer
En daar’s vrede in ons land

En ons is vrolik
En dis lente (Lente)
En ons luister na die reën

En ons sing saggies
En dis herfs (Herfs)
En ons dank God vir Sy Seun

Ons sing Hallelujah om die vuur
Ons sing Hallelujah om die vuur
Glory Hallelujah God is hier
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hallelujah Om Die Vuur

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'horloge
2| symbole à droite du nuage
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid