paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Die Bruinoog Kaka lyrics  | ENin English

Paroles de Die Bruinoog Kaka

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Die Bruinoog Kaka par Robbie Wessels lyrics officiel

Die Bruinoog Kaka est une chanson en Afrikaans

Dit het begin by die Groot Trek
Ossewaens oor die Drakensberg
Maak ‘n pad waar daar nie een is nie
Maak ‘n plan waar daar geen man rus nie

Voor die osse deur die laaste drif gaan
En die son in die weste ondergaan
Voor elke kind en sy moeder aan die slaap raak
Sal elke man vir sy familie ‘n vuur maak

En waar die vuurvonke rooi in die lug dans
En die maanskyn mooi teen ‘n klipkrans
Wink die toekoms ons om met ‘n knipoog
En maak die Bokke gereed vir die bruinoog

Kom ons doen die bruinoog kaka
Dis die antwoord op die All Black Haka
Onder leiding van Beast en Naka
Kom ons noem dit maar die Springbok Haka

Kom ons gaan haal dit uit die bokanale
En ons wys dit vir die wêreldskare
Met die bewegings van Dingaan en Shaka
Kom ons doen die bruinoog kaka

Mens ruik dit in die Weskaap
Mens ruik dit in die Noord Gauteng
Limpopo tot Mpumulanga
Die Vrystaat tot in Bethlehem

Van Agulhas tot bo in Wallis
Van Samoa tot Uraguaywes
Waai die winde die reuk van die braaivleis
En ‘n boer sny die steak met sy mes

Hy ken al die legendes van die oudae
Mannetjies Mof en Frik
Hy ken al die statistieke oor die jare
Wie’s ordentlik wie is ongeskik

Hy het alles al gesien op ‘n sportveld
Van gevloekery tot slaan met die kop
Maar wat hier voor hom afspeel is ‘n raaisel
Hier kom die Bokke met die bruinoog op

Kom ons doen die bruinoog kaka
Dis die antwoord op die All Black Haka
Onder leiding van Beast en Naka
Kom ons noem dit maar die Springbok Haka

Kom ons gaan haal dit uit die bokanale
En ons wys dit vir die wêreldskare
Met die beweegings van Dingaan en Shaka
Kom ons doen die bruinoog kaka

Dis die Springbok Kaka
Teen die All Black Haka
Buig jou bene mik vir die grond op jou hake kyk om jou rond

Hier’s die Bokke
Die groen en goud
Met die bruinoog vir jonk en oud

So HKGK HKGK

Kom ons doen die bruinoog kaka
Dis die antwoord op die All Black Haka
Onder leiding van Beast en Naka
Kom ons noem dit maar die Springbok Haka

Kom ons gaan haal dit uit die bokanale
En ons wys dit vir die wêreldskare
Met die beweegings van Dingaan en Shaka
Kom ons doen die bruinoog kaka

Kom ons doen die bruinoog kaka
Dis die antwoord op die All Black Haka
Onder leiding van Beast en Naka
Kom ons noem dit maar die Springbok Haka

Kom ons gaan haal dit uit die bokanale
En ons wys dit vir die wêreldskare
Met die beweegings van Dingaan en Shaka
Kom ons doen die bruinoog kaka
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Bruinoog Kaka

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'enveloppe
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à droite de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid