paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Broederliefde lyrics  | ENin English

Paroles de Broederliefde

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Broederliefde par Robbie Wessels lyrics officiel

Broederliefde est une chanson en Afrikaans

Op ‘n jagtrip in die Bosveld
Het die snaakste ding gebeur
Ek en my boetie het skemer
Die boer in sy huis gaan steur

Met ‘n bier in die hand het ons lank gesels
Oor die plase in die kontrei
En of van hulle dalk te koop is
Miskien vir ‘n appel en ‘n ui

Min wetend by die lapa
Het die manne ‘n plan beraam
My swaer het geklim in ‘n boom in
En my vriend het agter een gaan staan

En soos die son in die Weste ondergaan
Besef ons dit raak laat
En soos ons uitstap by die plaashuis
Begin ons uit die hart te praat

Ek sal by jou staan tot die einde
Niks sal tussen ons kan staan
Ek is ‘n ou vir broederliefde
Ek’s sommer lus en stort ‘n traan

Want al jaag ‘n wilde dier ons in die Bosveld
Al skiet ‘n terroris ons raak
Bly ons glo in broederliefde
Ja niemand soek met ons twee kak

En soos ons afstap op die grondpad
Maak die skrikmakers gereed
En ons twee gesels nog uit die hart uit
Hoe ons sal alles vir mekaar kan gee

En net toe spring my swaerie uit die boom uit
Maar sy voet hak in ‘n miktak vas
En soos hy val lyk dit blatant soos ‘n luiperd
Wat uit ‘n boom uit sy proei verras

En ons gryp mekaar om die lywe
Ons begin uit die maag te skree
Help ons asseblief tog Pa
Help ons asselblief o nee

En nadat ons besef het dis ‘n poetsbak
Sien ons die jakkals draaie in die spoor
So gooi die een die ander een voor die luiperd
Wat bly nou van broederliefde oor

Ek sal by jou staan tot die einde
Niks sal tussen ons kan staan
Ek is ‘n ou vir broederliefde
Ek’s sommer lus en stort ‘n traan

Want al jaag ‘n wilde dier ons in die Bosveld
Al skiet ‘n terroris ons raak
Bly ons glo in broederliefde
Ja niemand soek met ons twee kak

En al val jy in ‘n gat in
Al hak jy aan ‘n bos
Ek sal agter jou aangaan
Ek sal jou nooit los

Ja al val jy in ‘n wip vas
Al hak jy aan ‘n bos
Ek sal agter jou aangaan
Dis wat broederliefde kos

Ek sal by jou staan tot die einde
Niks sal tussen ons kan staan

Ek sal by jou staan tot die einde
Niks sal tussen ons kan staan
Ek is ‘n ou vir broederliefde
Ek’s sommer lus en stort ‘n traan

Want al jaag ‘n wilde dier ons in die Bosveld
Al skiet ‘n terroris ons raak
Bly ons glo in broederliefde
Ja niemand soek met ons twee kak

Bly ons glo in broederliefde
Ja niemand soek met ons twee kak
Bly ons glo in broederliefde
Ja niemand soek met ons twee kak
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: ROBBIE WESSELS

Commentaires sur les paroles de Broederliefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en haut de la valise
3| symbole en haut de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid