paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Aan jou van my lyrics  | ENin English

Paroles de Aan jou van my

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Aan jou van my par Robbie Wessels lyrics officiel

Aan jou van my est une chanson en Afrikaans

Ek dink jy haat dit in malls
Jy hou van stil wees en waterfalls
Jy hou daarvan as dit reën
As die donderweer dreun

Jy kyk die nuus en Carte Blanche in die aand
Voel jy ook alleen in Augustus se maand?

Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die Kaap
Op 'n grond pad wat niemand van weet
Ek droom van jou as ek rond ry
As ek soms van die stad wil vergeet

Sing vir my engel (Ek sing vir jou engel)
Sing Blouberg se strand (Sing Blouberg se strand)
Speel tussen treine (Tussen treine)
Maar hou vas my hand (Hou vas jou hand)

Want vanaand voel ek hartseer (Vanaand voel jy hartseer)
Vir almal wat huil (Vir almal wat huil)
Sou ek alles vir een aand met jou kon verruil

Was die nooi in die kar miskien jy?
Het ek vandag verby jou gery?
Was jou blou oë verniet vir my mooi?
Was die robot verniet vir my rooi?

Ek wens dit was jy in my baan
Ek wens ek kon weet jy bestaan
Al ontmoet ek jou nooit langs daai stroom in die Kaap
Al is daai grond pad lankal oorspoel
Glo ek jy sit ook in traffic
Half-vyf na die stad se gewoel

Sing vir my droom vrou
Sing cowboy kitaar
Speel vir my liefling
As die traffic bedaar

Want vandag voel ek beter
My stad is so mooi
Dis bewolk in Pretoria jakaranda getooi

Sing vir my engel (Ek sing vir jou engel)
Sing Blouberg se strand (Sing Blouberg se strand)
Speel tussen treine
Maar hou vas my hand (Hou vas jou hand)

Want vanaand voel ek hartseer (Vanaand voel jy hartseer)
Vir almal wat huil (Vir almal wat huil)
Sou ek alles vir een aand
Met jou kon verruil

Sing vir my droom vrou (Sing vir jou Droom vrou)
Sing cowboy kitaar (Sing cowboy kitaar)
Speel vir my liefling
As die traffic bedaar (As die traffic bedaar)

Want vandag voel ek beter
My stad is so mooi
Dis bewolk in Pretoria (Dis bewolk in Pretoria)
Jakaranda getooi
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Aan jou van my

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'étoile
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid