paroles de chanson / Refentse parole / What a Boytjie lyrics  | ENin English

Paroles de What a Boytjie

Interprète Refentse

Paroles de la chanson What a Boytjie par Refentse lyrics officiel

What a Boytjie est une chanson en Afrikaans

Dis opsit op oom Faan se plaas die gereg is pap en vleis
Meisie sê verskoon my ma sy ly aan kleindorpsdenkgewys
Ma’s confused en 'n klein verward sy verstaan nie mooi wat gaan aan
Sussie wat is jou deal en wat is jou case kyk hulle like mos pap en vleis

Ag ma jy verstaan nie hy’s 'n boytjie
Hy gooi botter op Nutella in sy pootjie
Al die dames beter sê hom wat jou naam is
Want hy is vriende met Biggy Adriaanes

Hy kan rock soos ‘n roller hy kan dans soos ‘n joller
Suip die lyf in die modder Afrikaans as jy wonder
En stop
Sy moet mos sê

What a boytjie what a boytjie
Boytjie wat’s jou naam?
Wie’s vir jou te blaam?

What a boytjie what a boytjie
Faan vergeet jy jou kar
Hierdie boytjie het ‘n plan

What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
Boytjie het ‘n plan

What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
Boytjie het ‘n plan

Die gesprek draai rondom wyn of bier maar oom Faan praat BEE
Ag verskoon my pa en sy BEE haakvas ‘n political OCD
Pa Faan is confused en ‘n klein verward hy verstaan nie mooi wat gaan aan

Sussie hierdie is my land en hy bly tog mooi
Maar ‘n kat by ‘n kat en ‘n koi by ‘n koi
Ag pa diere stick hom vir ‘n loodgooi
Laai die 30-06 maak ‘n konfooi
Nooi vir Pieter en vir Hendrick en vir Janus
Hulle almal gaan versot wees as hy klaar is

Hy kan rock soos ‘n roller hy kan dans soos ‘n joller
Suip die lyf in die modder afrikaans as jy wonder
En stop
Hy moet mos sê

What a boytjie what a boytjie
Boytjie wat’s jou naam ?
Wie’s vir jou te blaam?

What a boytjie what a boytjie
Faan vergeet jy jou kar
Hierdie boytjie het ‘n plan

What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
Boytjie het ‘n plan

What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
Boytjie het ‘n plan

Ou tante Sannie is ‘n old school sweetheart
Sy praat die taal van Totius en Malherbe
Uit die diepte van haar hart het sy net een vraag kan hy wals?
Sy moet mos sê

What a boytjie what a boytjie
Boytjie wat’s jou naam?
Wie’s vir jou te blaam?

What a boytjie what a boytjie
Faan vergeet jy jou kar
Hierdie boytjie het ‘n plan

What a boytjie what a boytjie
Boytjie wat’s jou naam ?
Wie’s vir jou te blaam?

What a boytjie what a boytjie
Faan vergeet jy jou kar
Hierdie boytjie het ‘n plan

What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
Boytjie het ‘n plan

What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
What a boytjie ah ah
Boytjie het ‘n plan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de What a Boytjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la croix
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid