paroles de chanson / Refentse parole / Toe Vind Ek Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Toe Vind Ek Jou

Interprète Refentse

Paroles de la chanson Toe Vind Ek Jou par Refentse lyrics officiel

Toe Vind Ek Jou est une chanson en Afrikaans

Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer

Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer

Buite die stemme wat skater
Som vriende wat groet
Sien jou later
Ons elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet doen my skat

Hey, my sweet
Hey, my baby
Jy’s my toevlug
Sou jou nooit wil huil nie
Jy’s my lied
Jy’s my wysie
Ons het ’n hond
Ons het ’n huisie

Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos ’n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer

Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer

Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos ’n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer
Ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer
Geen pretensie
Geen beheer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Toe Vind Ek Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole en haut du casque
3| symbole à gauche de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid