paroles de chanson / Refentse parole / Jané Vir My lyrics  | ENin English

Paroles de Jané Vir My

Interprète Refentse

Paroles de la chanson Jané Vir My par Refentse lyrics officiel

Jané Vir My est une chanson en Afrikaans

Ek soek die blondies en brunette
Gewaart in John Deere pette
Ek soek die langes en die kortes
Sommer twee as ek bored is

Ek los die tannies en die mammies
Hulle’s honeys for Steve
Ek try my move op ‘n Annie
Maar sy sê honey please leave me

Ek soek Jané van die western gallery
Ek gooi uit maar sy weier om te byt
She’s very stubborn
Pathetic en common
Maar Jané is die mooiste skildery

Ek soek nie dommies en die gommies
Hulle stuur nog please call me’s
Ek soek nie city girls met Jerry curls
Van die times maak hulle tone krul

Ag toe Elise baby please
Gee my ‘n squeeze
I go down on one knee
Say honey please read to me

Ek soek Jané van die Western Gallery
Ek gooi uit maar sy weier om te byt
She’s very stubborn
Pathetic en common
Maar Jané is die mooiste skildery

Die mooiste skildery
My mooiste Jané

Want jy is Jané vir my
Van die Western Gallery
Ek gooi uit maar jy weier om te byt
Jy’s very stubborn
Pathetic en common
Maar Jané
Jy’s die mooiste skildery

Jy’s die mooiste skildery

Ek sê Jané van die Western Gallery
Ek gooi uit maar sy weier om te byt
She's very stubborn
Pathetic en common
Maar Jané
Is die mooiste skildery

Jy’s die mooiste skildery
Jy’s Jané vir my
Jy’s die mooiste skildery
Jy’s Jané
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jané Vir My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid