paroles de chanson / Refentse parole / Johannes lyrics  | ENin English

Paroles de Johannes

Interprète Refentse

Paroles de la chanson Johannes par Refentse lyrics officiel

Johannes est une chanson en Afrikaans

Ek verdrink in ‘n poel
Van my eie doen en late
Is dit te laat om my hart vir die Here te gee?

Die wingerd loop strome loop
Af die mure van my traag ja op reis na vergeet van al my sorge

Maar tog ‘n bietjie brandewyn vir ‘n hart vol pyn
Die nagte los en die stroom verdwyn
Brandewyn laat my kop so sein nie meer

Tot my hart verlang na die Overberge
Maar my voete ken nie hierdie grond
My hart verlang na nuwe gesigte
Of nog ‘n druppel op my tong

My siel wil sweef oor die oseane
Ek wil sing van hoe sy lyk
Johannes weet voor die nag van die skepping
En hoe mooi die wolke lyk
Johannes weet
Johannes leer my
Johannes leer my

Ek het al geleer deur die jare
Dat ‘n man mag huil maar nie sy siel verruil vir niks
Van my beter as myself nie

As die Here leef en lief
Is daar ‘n huis vir die verlate
Wat sien hoe die son die donker wegjaag

Maar tog ‘n bietjie brandewyn vir ‘n hart vol pyn
Die nagte los en die stroom verdwyn
Brandewyn laat my kop so sein nie meer

Tot my hart verlang na die Overberge
Maar my voete ken nie hierdie grond
My hart verlang na nuwe gesigte
Of nog ‘n druppel op my tong

My siel wil sweef oor die oseane
Ek wil sing van hoe sy lyk
Johannes weet voor die nag van die skepping
En hoe mooi die wolke lyk
Johannes weet
Johannes leer my

Johannes leer my
Van Jesus en die kinders van die son
Johannes wys my die weg en waar ek gaan

Johannes leer my
Johannes is jy
Johannes maak my vry
Johannes leer
Johannes leer my
Johannes leer my

Johannes leer my
Johannes leer my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Johannes

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid