paroles de chanson / Refentse parole / Anton Goosen Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Anton Goosen Medley

Interprètes RefentseAnton Goosen

Paroles de la chanson Anton Goosen Medley par Refentse lyrics officiel

Anton Goosen Medley est une chanson en Afrikaans

Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai
Van die Vaal tot onder in Saldhanabaai

1891 Pelgrimsrus toe byeboer uit die bed opstaan
Hy't vas besluit hy trek hier uit
Want hy wil na die stiltes gaan

Daar gat sy wa
Sy ossewa byeboerwa
Sy tent en sy donkie saam
En hy kom op die grootpad aan

Op sy byeboer byeboer byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Sy ossewa ossewa byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Blom in die hare en bye wat pla

As die geelperske reën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie bietjie dit reën bietjie bietjie
Dit reën in die Wes Transvaal
As geelperske reën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway perskes in die ketels val

Die vaalhaarnooi die rietdakhuis perskebrandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Dis boeremedisyne die hy kan ook vir jou moor
Die Engelsman vat net een sluk en hy val skoon agteroor

As die geelperske reën veertien dae in die boorde val
Dit reën bietjie bietjie dit reën bietjie bietjie
Dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperske reën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway perskes in die ketels val

Bekkie bokkie baby
Is jy nog so lief vir my?
Daar's 'n deel van jou wat vry wil bly
Maar die ander deel van jou wil net die heeltyd vry

Waar kry jy jou luck vandaan?
Always oopoog op die stoep gestaan
Bekkie bokkie baby dis 'n skande
Dat niks ooit sal verander nie

Pampoene op die dak
Pampoene op die dak
Calvin Klein en Gucci op die gatsak
Maar pampoene op die dak

Pampoene op die dak
Hoenders op die stoep
Pampoene op die dak
‘n Tjoepstil stoep
Calvin Klein en Gucci op die gatsak
Maar pampoene op die dak
Maar pampoene op die dak

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

Ou Anna gee's jou hand Anna gee's jou hand
Anna gee's jou hand laat ek voel of jou hart nog brand
Anna jy's my blom Anna jy's my blom
Anna jy's my blom wat van die Onderveld af kom

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Anton Goosen Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid