paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Ons Is Almal Hier Tesaam / Vader Ons Eer U - Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Is Almal Hier Tesaam / Vader Ons Eer U - Medley

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Ons Is Almal Hier Tesaam / Vader Ons Eer U - Medley par Onbeskaamd lyrics officiel

Ons Is Almal Hier Tesaam / Vader Ons Eer U - Medley est une chanson en Afrikaans

Ons is almal hier tesaam
Vergader in Sy naam
Verheerlik Hom

Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou
Sy eiendom

Laat ons maak soos Hy ons sê
Mekaar steeds lief te hê
En Hom bo alles eer

Loof Hom
Christus die Heer
Ja, ons sing
Loof Hom, Christus die Heer

Halleluja
Ek kan nie sonder U nie
Halleluja
Ek sal nie stilbly nie
Halleluja
Daar is geen ander naam nie
As Jesus Christus, die Heer

Ons is almal hier tesaam
Vergader in Sy naam
Verheerlik Hom

Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou
Sy eiendom

Laat ons maak soos Hy ons sê
Mekaar steeds lief te hê
En Hom bo alles eer

Loof Hom
Christus die Heer
Ja, ons sing
Loof Hom, Christus die Heer

Halleluja
Ek kan nie sonder U nie
Halleluja
Ek sal nie stilbly nie
Halleluja
Daar is geen ander naam nie
As Jesus Christus, die Heer, ja

Halleluja
Ek kan nie sonder U nie
Halleluja
Ek sal nie stilbly nie
Halleluja
Daar is geen ander naam nie
As Jesus Christus, die Heer, as Jesus
As Jesus Christus, die Heer, oh

Vader
Vader ons eer U
Vader ons loof U
En die Naam van Jesus

Ons sing
Vader
Vader ons eer U
Vader ons loof U
En die Naam van Jesus

My siel roep uit
Loof die Heer!
My siel roep uit
Loof die Heer!

Want U is waardig
Om aanbid te word
U is waardig
Om aanbid te word
U is waardig
Om aanbid te word
U is waardig
Abba Vader
Om aanbid te word

Oh, oh, oh, oh
Oh, oh, oh, oh
Om aanbid te word
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Is Almal Hier Tesaam / Vader Ons Eer U - Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole en haut de l'enveloppe
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid