paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Ons Harte Glo lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Harte Glo

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Ons Harte Glo par Onbeskaamd lyrics officiel

Ons Harte Glo est une chanson en Afrikaans

Van krip tot Koning is Hy God se Seun
Hy wys die Vaderhart en duister kreun
Sy hemelstem bring hoop en red
Die mensdom wat Hom nodig het

Sy woorde bou 'n nuwe koningkryk
Geen aards-kastele kan vergelyk
Sy woorde vas teen ons hart se muur
En lewe voort deur ons elke uur

Ons lippe sing want ons harte glo in Jesus, in Jesus
Ons lippe sing want ons harte glo in Jesus, in Jesus
Geen aards-kastele kan vergelyk
Met die Koning se majesteit
Ons lippe sing want ons harte glo in Jesus, in Jesus

Ons harte maak Hy na Sy Bethlehem
En deur Sy woord en Gees word ons Sy stem
Die sterkste wapen wat ons het
Is God se liefde wat ons red

Ons lippe sing want ons harte glo in Jesus, in Jesus
Ons lippe sing want ons harte glo in Jesus, in Jesus
Geen aards-kastele kan vergelyk
Met die Koning se majesteit
Ons lippe sing want ons harte glo in Jesus, in Jesus

O, die Messias leef vir altyd meer
Kom laat ons kersfees hou om Hom te eer
Tot die laaste aardse kersfees kom
En die nuwe hemel ons verstom

Tot die laaste aardse kersfees kom
En die nuwe hemel ons verstom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Harte Glo

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid