paroles de chanson / Louis Brittz parole / Psalm 61: Hoor My Hulpgeroep, O God lyrics  | ENin English

Paroles de Psalm 61: Hoor My Hulpgeroep, O God

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Psalm 61: Hoor My Hulpgeroep, O God par Louis Brittz lyrics officiel

Psalm 61: Hoor My Hulpgeroep, O God est une chanson en Afrikaans

Hoor my hulpgeroep o God
Slaan ag op my gebed hier uit die vreemde uit
In wanhoop

Laat my by U kom bly
Laat my skuil onder U vleuels uit die vreemde uit
Bid ek in wanhoop

Ek roep na U
My God
Hoor my gebed
Hoor as ek vra

Plaas my op ‘n rots
Waar ek veilig sal wees
U is my toevlug
My vesting sterk

U gee my my wens
As ek U naam eer
U is my tuiste
U is my liefde

Ek sal U besing
O Heer
Ek sal u besing

Hoor my hulpgeroep o God
Slaan ag op my gebed hier uit die vreemde uit
In wanhoop

Laat my by u kom bly
Laat my skuil onder U vleuels hier uit ‘n vreemde land
Bid ek in wanhoop

Ek roep na U
My God
Hoor my gebed
As ek U vra

Plaas my op ‘n rots
Waar ek veilig sal wees
U is my toevlug
My vesting sterk

U gee my my wens
As ek U naam eer
U is my tuiste
U is my liefde

Plaas my op ‘n rots
Waar ek veilig sal wees
U is my toevlug
My vesting sterk

U gee my my wens
As ek U naam eer
U is my tuiste
U is my liefde

Ek sal U besing
O Heer
Ek sal U besing
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Psalm 61: Hoor My Hulpgeroep, O God

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid