paroles de chanson / Louis Brittz parole / Meer As Ooit lyrics  | ENin English

Paroles de Meer As Ooit

Interprètes Louis BrittzJean Marais

Paroles de la chanson Meer As Ooit par Louis Brittz lyrics officiel

Meer As Ooit est une chanson en Afrikaans

Meer as rykdom, meer as mag
As die skoonheid van sterre in die nag
Meer as wat ons ooit op aarde wen
Is dit werd o Heer om U te ken

Meer as silwer, meer as geld
As die blomme, die diere in die veld
Meer as dit so eindeloos veel meer
Was die prys wat U betaal het Heer

Aan die kruis, in ‘n graf van steen
U leef, U sterf, verworpe en alleen, Immanuel
U die God met ons, U dra die straf en dink aan ons meer as ooit

Meer as rykdom, meer as mag
As die skoonheid van sterre in die nag
Meer as wat ons ooit op aarde wen
Is dit werd o Heer om U te ken

Meer as silwer, meer as geld
As die blomme, die diere in die veld
Meer as dit so eindeloos veel meer
Was die prys wat U betaal het Heer

En aan 'n kruis, in ‘n graf van steen
U leef, U sterf, verworpe en alleen, Immanuel
U die God met ons, U dra die straf en dink aan ons meer as ooit

Aan 'n kruis, en in ‘n graf van steen
U leef, U sterf, verworpe en alleen, Immanuel
U die God met ons, U dra die straf en dink aan ons meer as ooit
Immanuel, U die God met ons, U dra die straf en dink aan ons meer as ooit
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Meer As Ooit

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole en haut du casque
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid