paroles de chanson / Louis Brittz parole / Koning Van My Hart/Jesus Groot Bo Almal - Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Koning Van My Hart/Jesus Groot Bo Almal - Medley

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Koning Van My Hart/Jesus Groot Bo Almal - Medley par Louis Brittz lyrics officiel

Koning Van My Hart/Jesus Groot Bo Almal - Medley est une chanson en Afrikaans

Koning van my hart
Koning van my lewe
U wil ek bemin
U lof besing vir ewig

U het my bevry
My sondeskuld vergewe
Koning van my lewe
Koning van my hart

Koning van my hart
Koning van my lewe
U wil ek bemin
U lof besing vir ewig

U het my bevry
My sondeskuld vergewe
Koning van my lewe
Koning van my hart

Jesus, groot bo almal
Sterke verlosser
Magtige Heer en Heiland
Immanuel, God is met ons
Reddende Here
Lewende Woord

Here, nie meer twyfel
Vreugde en blydskap
Lewe in oorvloed gee U
Immanuel, God is met ons
Reddende Here
Lewende Woord

Reddende Here
Lewende Woord
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Koning Van My Hart/Jesus Groot Bo Almal - Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole en haut du smiley
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid