paroles de chanson / Karlien Van Jaarsveld parole / Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou lyrics  | ENin English

Paroles de Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

Interprète Karlien Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou par Karlien Van Jaarsveld lyrics officiel

Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou est une chanson en Afrikaans

Wat het sy, wat ek nie het?
En hoe het sy, jou hart gewen?
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem ‘n mens afskeid as jy nie wil gaan?

En ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my?
Het jy vir my gaan wegvlug, toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou

Ek weet sy’s nie, vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel?
Ek praat jou taal
En ek volg jou spoor
Maar al skreeu ek my hart uit sal jy my nie hoor

En ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my?
Het jy van my gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou

Maar jakkals trou nie
Met my
Meer nie
Kyk hier kom die reën
Voel jy
Niks meer vir my nie?

Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou

En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: ADOLF VORSTER, JOHAN VORSTER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en bas de la calculatrice
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid