paroles de chanson / Karlien Van Jaarsveld parole / Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

Interprète Karlien Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie par Karlien Van Jaarsveld lyrics officiel

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie est une chanson en Afrikaans

Het ek jou gebreek het ek jou geskeur
Het ek jou vermink met woorde?
Wat jy nie kan vergeet?

Het ek weer ontplof jou nie reg gelees?
Hoe kan ek dan sê ek's jammer
Voor die donker wat ek vrees?

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit tye wil die minste
Na 'n hou nie teruggeveg
Niemand gee net in niemand gee net op ter wille van 'n kort oorwinning
Maar dis tyd dat ons moet stop

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Ek wil baklei maar net vir jou
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: ADAM ARGYLE, ANTONIO FRANCESCO EGIZII, DAVID NICHOLAS MUSUMECI
Copyright: Peermusic Publishing, Sony/ATV Music Publishing LLC

Commentaires sur les paroles de Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la croix
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid