paroles de chanson / Karlien Van Jaarsveld parole / Ek En Jy En Die Maan lyrics  | ENin English

Paroles de Ek En Jy En Die Maan

Interprète Karlien Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Ek En Jy En Die Maan par Karlien Van Jaarsveld lyrics officiel

Ek En Jy En Die Maan est une chanson en Afrikaans

Ja die hart is hard ek weet
Maar dit moet jy nooit vergeet
Dat ek jou nooit sal los nie

Dit wat ons het is soveel meer
So min gevat soveel gegee
Ons liefde kom so maklik

Dis net ek en jy en die maan
Vanaand dans ons saam
Tot die sterre om ons val
En jy jou hart vir my oopmaak

Wees net jouself
Dis al wat tel
Dis net ek en jy
Ek en jy en die maan vanaand

Ons het bloed vir ons gesweet
Daar was gebou en afgebreek
Ons het bly veg vir dit wat saakmaak

Jy spoel die stil weg soos die reën
Jy laat my weet ek’s nooit alleen
Jy ken my goed weet hoe my siel praat

Dis net ek en jy en die maan
Vanaand dans ons saam
Tot die sterre om ons val
En jy jou hart vir my oopmaak

Wees net jouself
Dis al wat tel
Dis net ek en jy
Ek en jy en die maan vanaand

Dis net ek en jy en die maan
Vanaand dans ons saam
Tot die sterre om ons val
En jy jou hart vir my oopmaak

Wees net jouself
Dis al wat tel
Dis net ek en jy
Ek en jy en die maan vanaand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VORSTER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de Ek En Jy En Die Maan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à gauche de la valise
3| symbole à droite de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid