paroles de chanson / Karlien Van Jaarsveld parole / Hou Vas lyrics  | ENin English

Paroles de Hou Vas

Interprète Karlien Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Hou Vas par Karlien Van Jaarsveld lyrics officiel

Hou Vas est une chanson en Afrikaans

Ek lees nog elke dag jou woorde
En ek wonder hoe dit voel
As dit reën oor jou

Die mure kannie praat nie
Maar die tong vertel sy leuens
En dis hoekom jy nie slaap nie

Ek leer nog elke dag van stilbly
Met ‘n mond vol woorde
Al lê my seer op die strate

En ek hoop jy voel vry
Met al die leuens wat jy bely
Vir die wêreld rondom my

Hou vas
Hou vas aan wat jou rustig maak
Laat gaan
Laat gaan wat die tier in jou ontwaak

Al bly die woorde verkoop
Sal ek nie ophou met hoop

Ek sal nog elke dag vergewe
Hoe lank dit ookal vat
En al praat jy elke dag

Want die leuens sal verdwyn
En my lig sal bly skyn
Vir die wêreld rondom my

Hou vas
Hou vas aan wat jou rustig maak
Laat gaan
Laat gaan wat die tier in jou ontwaak

Al bly die woorde verkoop
Sal ek nie ophou met hoop

En ek is ook jammer
Vir al jou seerkry
As ek kan bely

Hoop jy kan my vergewe
Al vat dit jou tyd
Ek klim uit hierdie bokskruit

Hou vas
Hou vas aan wat jou rustig maak
Laat gaan
Laat gaan wat die tier in jou ontwaak

Al bly die woorde verkoop
Sal ek nie ophou met hoop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hou Vas

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole à droite de la maison
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid