paroles de chanson / Karlien Van Jaarsveld parole / Wil Jy Vry? lyrics  | ENin English

Paroles de Wil Jy Vry?

Interprète Karlien Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Wil Jy Vry? par Karlien Van Jaarsveld lyrics officiel

Wil Jy Vry? est une chanson en Afrikaans

Onthou jy nog ek weet jy’t nie vergeet
Jy was ver te cool
Jy was mos die held by elke game
En jy’t die skool ge-rule

En elke naweek breek jy nog ’n hart
En toe kom jy vir my jy was verwaard

Wil jy vry?
My later buite kry en wil jy vry?
Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my
Ek speel terug maar net totdat jy val vir my

Wil jy vry?
Jy het geen kans met my en jy kan kry
Alles behalwe my jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?

Vyf jaar later loop ek jou weer raak
Jy dink jy’s net die ou
Jy oefen elke dag ses ure lank
Om girls om jou te hou

En nou kom jy weer aangestap na my
Jy’s nie die tippe ou wat my sal kry

Wil jy vry?
My later buite kry en wil jy vry?
Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my
Ek speel terug maar net totdat jy val vir my

Wil jy vry?
Jy het geen kans met my en jy kan kry
Alles behalwe my jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?

Jy vertel my hoe het jy verander en hoe graag jy my wil hê
Ek ken jou soort so hou verby

Wil jy vry?
My later buite kry en wil jy vry?
Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my
Ek speel terug maar net totdat jy val vir my

Wil jy vry?
Jy het geen kans met my en jy kan kry
Alles behalwe my jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wil Jy Vry?

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole en bas de la loupe
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid