song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou lyrics  | FRen Français

Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou is a song in Afrikaans

Wat het sy, wat ek nie het?
En hoe het sy, jou hart gewen?
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem ‘n mens afskeid as jy nie wil gaan?

En ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my?
Het jy vir my gaan wegvlug, toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou

Ek weet sy’s nie, vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel?
Ek praat jou taal
En ek volg jou spoor
Maar al skreeu ek my hart uit sal jy my nie hoor

En ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my?
Het jy van my gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou

Maar jakkals trou nie
Met my
Meer nie
Kyk hier kom die reën
Voel jy
Niks meer vir my nie?

Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou

En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ADOLF VORSTER, JOHAN VORSTER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Comments for Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid