song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie lyrics  | FRen Français

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie is a song in Afrikaans

Het ek jou gebreek het ek jou geskeur
Het ek jou vermink met woorde?
Wat jy nie kan vergeet?

Het ek weer ontplof jou nie reg gelees?
Hoe kan ek dan sê ek's jammer
Voor die donker wat ek vrees?

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit tye wil die minste
Na 'n hou nie teruggeveg
Niemand gee net in niemand gee net op ter wille van 'n kort oorwinning
Maar dis tyd dat ons moet stop

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Ek wil baklei maar net vir jou
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ADAM ARGYLE, ANTONIO FRANCESCO EGIZII, DAVID NICHOLAS MUSUMECI
Copyright: Peermusic Publishing, Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid