song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Ophou lyrics  | FRen Français

Ophou lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Ophou song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Ophou is a song in Afrikaans

Ek weet hoe om te dans
Ek weet hoe om jou aan te trek
En ek skryf vir jou 'n liedjie soos net ekke kan
Verlei jou met 'n glimglag van die sekelman

Kan jou ego streel
Op jou gevoelens speel en dan
Net so maklik vang en terug gooi in die water in
Maar hoe kry jy dit reg om my so om te spin

Jy breek my kop met alles wat jy het, kom aan sê my net wat moet ek doen

Ek weet nie hoe om te ophou, ophou
Ek gaan vanaand onder jou venster staan ek roep jou nou tot jy vir my wil hê
Ek weet nie hoe om te ophou, ophou
Sal jy my optel in jou hande dra, my oë in staar, so sê my sê my toe
Want ekke weet nie hoe om te ophou

Het al my ma gebel
Haar alles van jou vertel en so
Maar jy sien my nie eers raak nie of dis hoe dit voel
Hoekom is ek so seker jy's vir my bedoel

Jy breek my kop met alles wat jy het, kom aan sê my net wat moet ek doen

Ek weet nie hoe om te ophou, ophou
Ek gaan vanaand onder jou venster staan ek roep jou nou tot jy vir my wil hê
Ek weet nie hoe om te ophou, ophou
Sal jy my optel in jou hande dra, my oë in staar, so sê my sê my toe
Want ekke weet nie hoe om te ophou

Want ekke weet nie hoe om te ophou

Ek weet nie hoe om te ophou, ophou
Ek gaan vanaand onder jou venster staan ek roep jou nou tot jy vir my wil hê
Ek weet nie hoe om te ophou, ophou
Sal jy my optel in jou hande dra, my oë in staar, so sê my sê my toe
Want ekke weet nie hoe om te ophou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ophou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid