paroles de chanson / Karlien Van Jaarsveld parole / Ek Wag Nogsteeds Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wag Nogsteeds Vir Jou

Interprète Karlien Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Ek Wag Nogsteeds Vir Jou par Karlien Van Jaarsveld lyrics officiel

Ek Wag Nogsteeds Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Ek sien jou steeds in die rondte
Maar ek hoor niks van jou
Ek sien jy ry om my gronde
Verwag dit nie van jou

Ek hoor te veel van jou vriende
Wat sê ek hoort by jou
Dit word gemeet teen die vrese
Wat nie op wil hou

Weet jy ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou

Ek hoor dit uit al die monde
Jy roep nog steeds my naam
Ek tel met elke sekonde
Hoe ver jy dalk moet gaan

Ek was verslaaf aan die vrede (Verslaaf aan die vrede)
Wat jy vir my sou bring
Maar ons leef nou in die hede (Leef nou in die hede)
Jy was te veel te min

Weet jy ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou (Ek wag nogsteeds vir jou)

Jy bly vir my maar 'n sonde
Wat ek nie weg kan gooi
Kom vryf jou sout in my wonde (My wonde)
Jy bly vir my so mooi

Weet jy ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wag Nogsteeds Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid