paroles de chanson / Elizma Theron parole / Nostalgiese Afrikaanse Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Nostalgiese Afrikaanse Medley

Interprètes Elizma TheronRicus NelLiezel PietersNádineManie Jackson

Paroles de la chanson Nostalgiese Afrikaanse Medley par Elizma Theron lyrics officiel

Nostalgiese Afrikaanse Medley est une chanson en Afrikaans

Haai casanova, waar is sy dan nou?
Sy wat jou nooit sal laat staan
Ek het jou gewaarsku, jy was pure man
Haai Casanova sien ek dalk ’n traan?

Haai Casanova hoe lyk dit vir my?
Jy het jou sjarme verloor
Jou skouers die hang nou jou oë is vaal
Haai Casanova wat is van jou oor?

Sy was een te veel
Sy't met jou gespeel
Kom spog dan nou weer
Of het jy verleer?

Haai Casanova jy was so verwaand
Vol selfvertroue die man elke aand

Sy was een te veel
Sy't met jou gespeel
Kom spog dan nou weer
Of het jy verleer?

Die konsertina kerm al sy verlange
In die hande van ou Silver de Lange
Hy't gespeel van die liefde
Maar hy was 'n eensame man

Ja ou Silver hy’t die pad alleen geloop
En gedwaal soos net 'n swerwer kan
Dalk 'n bottel in die hand om die wêreld se skerpkant
Weg te brand

Dis 'n geleende konsertina vir 'n arm man
Wat kon speel beter as 'n ander kan
As die Vyf Dagbrekers op die radio grammafoon speel

O dan wonder ek so baie oor jou Silver
Daar's so baie wat ons twee kon deel
Maar die konsertina's nou jou weduwee
En jou hande het afgetree

O speel hom Silver speel hom weer
Speel hom Silver nog 'n keer
En die konsertina kerm verlange
In die hande van Silver
Silver de Lange

Elke dag het sy dop
Elke uur opgekrop
Jy kry ‘n naam jy kekkel saam
Toegespin binne in die bol gepik

‘n Kaart in die pak
‘n Kat in die sak
Skedelbeen op ‘n dobbelsteen
Dans ‘n dans vat ‘n kans en jy’s los

Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling
Alleen

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling
Alleen
Enkeling

Nico Nico Nicolene Nicolene
Nico Nico Nicolene Nicolene
Nico Nico Nicolene Nicolene
Nico Nico Nicolene
Ek is joune

Vergeet jou smart glo jou hart Nicolene
Vergeef en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur
Dit kom nog nimmer weer

Vergeet jou smart glo jou hart Nicolene
Vergeef en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadu’s daal
Vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune en jy is sy Nicolene

Nico Nico Nicolene Nicolene
Nico Nico Nicolene Nicolene
Nico Nico Nicolene Nicolene
Nico Nico Nicolene
Ek is joune

Almal van ons weet hoe vry is die windjie
As hy waai wil hy waai as hy draai wil hy draai die windjie
Oral om ons die gesuis van die windjie
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees

Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Op verre lande vertel ek
Goue strande en die see

Oh oh oh ho ruiter van die windjie o so vry
Stewig op jou ruggie wil ek ry
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee

Parlez-vous Française?
Non non monsieur
Sprechen Sie Duetsch dan?
Nein nein mein herr
Italiano non comprehendo
Do you speak English?
Honey I do

Do you speak English?
Dit kan ek praat
Ek kan die taal praat
Laat ek jou vertel
Vinnig hoe click ons
O hoe my hart pols
Do you speak English?
Honey I do

Later toe vra sy
Nou wil sy weet
Where do you come from?
Seychelles or Crete?
I come from Nylstroom
Ek is van Naboom
Do you speak English?
Kan jy nou meer

Do you speak English?
So’t ons gegroet
Do you speak English?
So’t ons ontmoet
G’n Italianer
Suid Afrikaners
En op ons troudag
Sê sy I do

Do you speak English?
So’t ons gegroet
Do you speak English?
So’t ons ontmoet
G’n Italianer
Suid Afrikaners
En op ons troudag
Aha
Sê sy I do
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nostalgiese Afrikaanse Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à gauche de l'étoile
3| symbole en bas de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid