paroles de chanson / Elizma Theron parole / Het Jy Nie 'N Plek Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Het Jy Nie 'N Plek Nie

Interprète Elizma Theron

Paroles de la chanson Het Jy Nie 'N Plek Nie par Elizma Theron lyrics officiel

Het Jy Nie 'N Plek Nie est une chanson en Afrikaans

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Ek wil altyd onthou hoe jy my vas kan hou
Die wêreld kan vergaan as jy net by my staan
Gedagtes wat my jag in elke dag en nag
Die liefde omgekeer is wat ek by jou leer

Hoe moet ek lewe
As jy my hart by jou rond dra?

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Jou soen wat harte breek gevaarlik weggesteek
Dis hoe jy liefde bymekaar maak en vashou
Jou glimlag maak my sag jou woorde het ‘n mag
Hoe kan ek verder keer as jy my reeds beheer?

Hoe moet ek lewe
As jy my hart by jou rond dra?

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Sal jy ooit liefde vind of is jy bang om dit te kry?
En dit weer te verloor
Jy is al deel van my ek weet jou rusplek sal jy kry
Ek het ‘n plek hier by my

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER, NIEL SCHOOMBEE
Copyright: Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de Het Jy Nie 'N Plek Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à droite du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid