paroles de chanson / Elizma Theron parole / Huise Van Glas lyrics  | ENin English

Paroles de Huise Van Glas

Interprète Elizma Theron

Paroles de la chanson Huise Van Glas par Elizma Theron lyrics officiel

Huise Van Glas est une chanson en Afrikaans

Kyk die mense in die strate
Dokters, staatsamptenare, almal dra geheime in die mou
Soos papierpoppe op kaarte word ons leeg sonder harte
En daar's niemand wat 'n ander meer vertrou

Waarom sien ons die splint in 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons
Selfs die son wat daar skyn gee aan almal deel van hom
O moet nie oordeel nie ja en wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon in huise van glas

Kyk die nuus in die koerante
Oordeel van alle kante, is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil
En die mense praat en skinder oor die dinge wat hul hinder
Maak nie saak wie huil nie dis die styl

Waarom sien ons die splint in 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons
Selfs die son wat daar skyn gee aan almal deel van hom
O moet nie oordeel nie, ja en wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon in huise van glas

Sê my waar is die broederliefde, dalk gesteel deur die nagdiewe
Al wat nou nog oorbly is verwyte en kritiek

Waarom sien ons die splint in 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons
Selfs die son wat daar skyn gee aan almal deel van hom
O moet nie oordeel nie, ja en wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon in huise van glas

Ons almal woon in huise van glas
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Huise Van Glas

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du casque
2| symbole en bas de la croix
3| symbole à gauche de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid