paroles de chanson / Elizma Theron parole / Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak lyrics  | ENin English

Paroles de Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak

Interprète Elizma Theron

Paroles de la chanson Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak par Elizma Theron lyrics officiel

Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak est une chanson en Afrikaans

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart

Vir ewig al teveel gehoor
Vir altyd hoor mens oor en oor tot die einde
Soek ek woorde mooi genoeg vir jou

Ek belowe
Sê mens gans teveel erewoorde
Word net uitgedeel tussen lyne
Los ek spasies om jou in toe te vou

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart

Daai drie woorde
Ek is lief vir jou jy’s my engel
Jy kan my vertrou dit sê alles
Maar dit sê nie alles wat ek voel

Ek belowe
Sê ek nou vir jou erewoorde
Ek sweer myself aan jou tussen lyne
Het ek myself langs jou toegevou

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart

Vir ewig vir altyd ek belowe erewoorde
Ek’s lief vir jou my engel ek belowe

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart

Tot die woorde of die wyn opraak
Soek ek note wat aan jou sal raak
Die akkoorde maak nie regtig saak
Want ek gee vir jou my hart
Vir ewig
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la loupe
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid