paroles de chanson / Elizma Theron parole / Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou

Interprète Elizma Theron

Paroles de la chanson Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou par Elizma Theron lyrics officiel

Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou est une chanson en Afrikaans

Jou Ferrari wat jy ry jou paleis waar jy bly dit doen
Net mooi niks vir my
Jou nuwe boot waarin jy seil en jou Harley kan ook maar buite bly

Jy sê jy’s die baas van ‘n groot wildsplaas en ‘n
Splinternuwe Jeep staan in jou garage 'n groter bankbalans
Dit doen net mooi niks vir my
Ek sê jou jy kan dit vir jouself hou
Luister luister asseblief nou

Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my

Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand

‘n Private plane en ‘n gouemyn dit doen
Net mooi niks vir my
Jy’s die doring in my vlees ek wens jy wil net soos mis verdwyn

Jy dink jy is smart met jou gouekaart koop vir my ‘n ring van vier karaat dink jy
Ek sal nou op jou verlief kan raak
Ek sê jou jy kan dit vir jouself hou
Luister luister asseblief nou

Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my

Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand

Kry nou jou ry en bly weg van my want daar’s
Geen prys geen prys op my
So luister nou mooi ek sê dit vir die laaste keer

Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my

Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand
‘n Gewone ou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: DAVID BRANDES, JOHN O'FLYNN
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Commentaires sur les paroles de Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole à droite de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid