song lyrics / Elizma Theron / Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou lyrics  | FRen Français

Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou lyrics

Performer Elizma Theron

Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou song lyrics by Elizma Theron official

Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou is a song in Afrikaans

Jou Ferrari wat jy ry jou paleis waar jy bly dit doen
Net mooi niks vir my
Jou nuwe boot waarin jy seil en jou Harley kan ook maar buite bly

Jy sê jy’s die baas van ‘n groot wildsplaas en ‘n
Splinternuwe Jeep staan in jou garage 'n groter bankbalans
Dit doen net mooi niks vir my
Ek sê jou jy kan dit vir jouself hou
Luister luister asseblief nou

Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my

Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand

‘n Private plane en ‘n gouemyn dit doen
Net mooi niks vir my
Jy’s die doring in my vlees ek wens jy wil net soos mis verdwyn

Jy dink jy is smart met jou gouekaart koop vir my ‘n ring van vier karaat dink jy
Ek sal nou op jou verlief kan raak
Ek sê jou jy kan dit vir jouself hou
Luister luister asseblief nou

Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my

Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand

Kry nou jou ry en bly weg van my want daar’s
Geen prys geen prys op my
So luister nou mooi ek sê dit vir die laaste keer

Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my

Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand
‘n Gewone ou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: DAVID BRANDES, JOHN O'FLYNN
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid