song lyrics / Elizma Theron / Eerste Liefde, Ware Liefde lyrics  | FRen Français

Eerste Liefde, Ware Liefde lyrics

Performer Elizma Theron

Eerste Liefde, Ware Liefde song lyrics by Elizma Theron official

Eerste Liefde, Ware Liefde is a song in Afrikaans

Bloedrooi wange geswete hande
Woelige vlinders
Dis eerste liefde die

Liefdesbriefies en lipice lippies
Sorg vir soentjies
Dis eerste liefde die

Hoe verlang my hart nou?
Hoe onthou my siël jou?
Eerste liefde wat nog aan my hart klou

Hoekom bloei my hart nog?
Hoekom sê my kop tog?
Jy is dalk die een en dis
Ware liefde die

Toe jy in my oë kyk
Die hare uit my oë vryf
So saggies aan my lip suig
Ek weet dis eerste liefde die

Hoe vervang mens
Jou eerste liefde?
En daardie hartklop
Wat jou asem weg kon slaan

Hoe verlang my hart nou?
Hoe onthou my siel jou?
Eerste liefde wat nog aan my hart klou

Vuur is lankal geblus
Die rook wil net nie gaan rus
Stuur ‘n rooksein wat sê dis
Ware liefde die

Die wêreld het gedraai om ons
Ons het weggesweep op ‘n wolkdons
Beskerm tog my hart hier’s hy
Sal hom nooit weer terug kry

Hoe verlang my hart nou?
Hoe onthou my siël jou?
Eerste liefde wat nog aan my hart klou

Hoekom bloei my hart nog?
Hoekom sê my kop tog?
Jy is dalk die een en dis
Ware liefde die

Hoe verlang my hart nou
Hoe onthou my siël jou?
Eerste liefde wat nog aan my hart klou

Vuur is lankal geblus
Die rook wil net nie gaan rus
Stuur ‘n rooksein wat sê dis
Ware liefde die
Dis ware liefde die
Dis ware liefde die
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eerste Liefde, Ware Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid