paroles de chanson / Danie Botha parole / Deur Die Gees Van Die Here lyrics  | ENin English

Paroles de Deur Die Gees Van Die Here

Interprète Danie Botha

Paroles de la chanson Deur Die Gees Van Die Here par Danie Botha lyrics officiel

Deur Die Gees Van Die Here est une chanson en Afrikaans

Hoe wonderlik Here
U lewe in my
Al gaan ek deur
Die doodsvallei

U stok en U staf
Vertroos my
Nooit meer alleen nie
Want U lewe in my

Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Maak Hy my vry

Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry

Nêrens o Here
'n Plek sonder U
Nêrens o Here
Waar U oë nie kan sien nie

Sonder die Here
Wil ek nie bly
Sonder die Here
Is ek net nie vry

Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Kom maak Hy my vry

Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry

Koning's profete
Arm en ryk
In die oë van die Here
Is ons almal gelyk

Hy skenk ons Sy Seun
As liefdes blyk
Gered uit genade
Geroep tot Sy Ryk

Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Kom maak Hy my vry

Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Deur Die Gees Van Die Here

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la cible
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole à gauche de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid