paroles de chanson / Danie Botha parole / Daar's 'n Rede lyrics  | ENin English

Paroles de Daar's 'n Rede

Interprète Danie Botha

Paroles de la chanson Daar's 'n Rede par Danie Botha lyrics officiel

Daar's 'n Rede est une chanson en Afrikaans

Aan 'n kruis het Hy gehang
Siels alleen en God verlaat
En Hy was ons Koning en Heer

Ja ons smarte wou Hy dra
Sonder woorde, sonder vrae
Dat die sondaars mag lewe soos Hy

Daar's nou rede vir ons om te lewe
Nooit hoef ons sonder vrede te wees
Want ons Heer en Herder leef
En geen dood kan ons moed meer begeef

Kyk en sien dan o Heer
Op die sondedom neer
En verander my weer na U

Wat meer kan ons nou vra
As U liefde wat ons dra?
Volmaak soos die offer deur U betaal

Daar's nou rede vir ons om te lewe
Nooit hoef ons sonder vrede te wees
Want ons Heer en Herder leef
En geen dood kan ons moed meer begeef
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Daar's 'n Rede

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid