paroles de chanson / Danie Botha parole / Soos 'n Hert lyrics  | ENin English

Paroles de Soos 'n Hert

Interprète Danie Botha

Paroles de la chanson Soos 'n Hert par Danie Botha lyrics officiel

Soos 'n Hert est une chanson en Afrikaans

Soos 'n hert smag na waterstrome
Smag my siel na U o Heer
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my krag en skild
Aan U alleen wy ek nou myself
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

Soos 'n hert smag na waterstrome
Smag my siel na U o Heer
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my krag en skild
Aan U alleen wy ek nou myself
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my krag en skild
Aan U alleen wy ek nou myself
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soos 'n Hert

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole en bas de l'ampoule
3| symbole à droite de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid