paroles de chanson / Danie Botha parole / Wie Kan Dit Verstaan lyrics  | ENin English

Paroles de Wie Kan Dit Verstaan

Interprète Danie Botha

Paroles de la chanson Wie Kan Dit Verstaan par Danie Botha lyrics officiel

Wie Kan Dit Verstaan est une chanson en Afrikaans

Kyk 'n bietjie rond
Is daar liefde in jou lewe?
Staan jy op vaste grond?
Is daar 'n doel om na te strewe?

Kan jy op jou rooskruin wolk ry?
Kan jy in die lewensdroom bly?

Want die liefde en die hart
Gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd
Val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan

As jy val
Dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou
Altyd voortgaan
In die seer kry mens se lewens bang
Wie kan dit verstaan?

Ken jy die geheim?
Sien jy ander mens se lewe?
Is daar sonskyn in jou lag?
Kan jy oor strewe?

Sing jy ook
'n Lied van vrede
Kan jy nog
Met blydskap lewe

Want die liefde en die hart
Gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry
Sonder dat
Jy werklik sal verstaan

Maar as jy val
Dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou
Altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewens bang
Wie kan dit verstaan?

Ken jy my nou?
Het jy die anderkant gesien?
Ken jy jou?
Kan ons saam 'n toekoms bou?

In ons seer kry
Mens verstaan

Want die liefde en die hart
Gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry
Sonder dat
Jy werklik sal verstaan

Maar as jy val
Dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou
Altyd voortgaan
In die seer kry mens se lewens bang

Wie kan dit verstaan?
Wie kan dit verstaan?
Wie kan dit verstaan?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wie Kan Dit Verstaan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid