paroles de chanson / Danie Botha parole / Deurgrond My, O God - Psalm 139 lyrics  | ENin English

Paroles de Deurgrond My, O God - Psalm 139

Interprète Danie Botha

Paroles de la chanson Deurgrond My, O God - Psalm 139 par Danie Botha lyrics officiel

Deurgrond My, O God - Psalm 139 est une chanson en Afrikaans

Here, U's hoog verhewe
Here, U ken ons almal
Al ons woorde
Al ons dade
Al ons denke
Dit ken U Vader

Klim ek op na die hemel
Of daal ek tot in die dode
U is daar
U is daar
U is altyd daar

Deurgrond my o God
Deurgrond en toets my hart
Weerhou my van die kwade
Lei my op die regte pad

Here, U sien dwarsdeur my
Ja U ken my
Of ek sit of staan
Waarheen sou ek gaan
Om van U Gees te vlug
Die nag is vir U dag
Die duisternis soos die lig

Here, U omsluit my
Van alle kante bewaar U my
Al my paaie, al my weë
Is by U bekend
Of ek reis en of ek oorbly
Waar ek my ook mag wend

Deurgrond my o God
Deurgrond en toets my hart
Weerhou my van die kwade
Lei my op die regte pad
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Deurgrond My, O God - Psalm 139

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid