song lyrics / Danie Botha / Daar's 'n Rede lyrics  | FRen Français

Daar's 'n Rede lyrics

Performer Danie Botha

Daar's 'n Rede song lyrics by Danie Botha official

Daar's 'n Rede is a song in Afrikaans

Aan 'n kruis het Hy gehang
Siels alleen en God verlaat
En Hy was ons Koning en Heer

Ja ons smarte wou Hy dra
Sonder woorde, sonder vrae
Dat die sondaars mag lewe soos Hy

Daar's nou rede vir ons om te lewe
Nooit hoef ons sonder vrede te wees
Want ons Heer en Herder leef
En geen dood kan ons moed meer begeef

Kyk en sien dan o Heer
Op die sondedom neer
En verander my weer na U

Wat meer kan ons nou vra
As U liefde wat ons dra?
Volmaak soos die offer deur U betaal

Daar's nou rede vir ons om te lewe
Nooit hoef ons sonder vrede te wees
Want ons Heer en Herder leef
En geen dood kan ons moed meer begeef
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar's 'n Rede lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid