song lyrics / Danie Botha / Die Lewe lyrics  | FRen Français

Die Lewe lyrics

Performer Danie Botha

Die Lewe song lyrics by Danie Botha official

Die Lewe is a song in Afrikaans

Sien al die somber mens gesigte wat na die aarbeid dra
Weet julle nie dit is die lewe, kan jul dit nie verstaan?
O kyk nou na die daaging van more, jy moet mos leef en lag
Moet nou nie jou tyd verspil nie, vandag is dalk jou laaste dag

Lewe, lewe, laat my lewe
Laat my altyd net lag
Lewe, lewe, ons moet lewe
In ons sonskyn land
Kom vat my hand

Nog 'n bietjie liefde, nog 'n bietjie lewe, probeer altyd op te staan
Voel net die krag in vandag en more, hoe weerloos is jy dan?
Sien nou weer die mens gesigte, weet jy nou waarom dit gaan?
Wanneer jy weer moet verder gaan. probeer die ander mens verstaan

Lewe, lewe, laat my lewe
Laat my altyd net lag
Lewe, lewe, ons moet lewe
In ons sonskyn land
Kom vat my hand

Lewe, lewe, laat my lewe
Laat my altyd net lag
Lewe, lewe, ons moet lewe
In ons sonskyn land
Kom vat my hand
Kom vat my hand
Kom vat my hand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid