song lyrics / Danie Botha / Deur Die Gees Van Die Here lyrics  | FRen Français

Deur Die Gees Van Die Here lyrics

Performer Danie Botha

Deur Die Gees Van Die Here song lyrics by Danie Botha official

Deur Die Gees Van Die Here is a song in Afrikaans

Hoe wonderlik Here
U lewe in my
Al gaan ek deur
Die doodsvallei

U stok en U staf
Vertroos my
Nooit meer alleen nie
Want U lewe in my

Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Maak Hy my vry

Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry

Nêrens o Here
'n Plek sonder U
Nêrens o Here
Waar U oë nie kan sien nie

Sonder die Here
Wil ek nie bly
Sonder die Here
Is ek net nie vry

Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Kom maak Hy my vry

Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry

Koning's profete
Arm en ryk
In die oë van die Here
Is ons almal gelyk

Hy skenk ons Sy Seun
As liefdes blyk
Gered uit genade
Geroep tot Sy Ryk

Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Kom maak Hy my vry

Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur Die Gees Van Die Here lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid