paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Wonderlik Is Ons Gemaak lyrics  | ENin English

Paroles de Wonderlik Is Ons Gemaak

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson Wonderlik Is Ons Gemaak par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Wonderlik Is Ons Gemaak est une chanson en Afrikaans

Wonderlik, wonderlik, wonderlik is ons gemaak sodat ons kan hoor
Wonderlik ons voor mekaar en ook God se woord
Dankie Heer
Dankie Heer
Vir die ore wat U gee

Wonderlik, wonderlik, wonderlik is ons gemaak sodat ons kan sien
Oral sien ons God se werk almal moet Hom dien
Dankie Heer
Dankie Heer
Vir die oë wat U gee

Wonderlik, wonderlik, wonderlik is ons gemaak maar dis nog nie al
Wonderlikste was die kind, eenmaal in die stal
Dankie Heer
Dankie Heer
Vir die liefde wat U gee

Vir dit alles, dankie Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wonderlik Is Ons Gemaak

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'ampoule
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid