paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus est une chanson en Afrikaans

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede
Ag hoe dikwels ly ons smart
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's Vader Hart

As versoeking en beproewing
Of as kweling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons weet dis opwaarts tyd

Nêrens is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel net al ons swakheid
En wil deel in al ons leed

En wil deel in al ons leed
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la valise
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à gauche du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid