paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Vlieg Met Die Wind lyrics  | ENin English

Paroles de Vlieg Met Die Wind

Interprètes Carike KeuzenkampRomanz

Paroles de la chanson Vlieg Met Die Wind par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Vlieg Met Die Wind est une chanson en Afrikaans

Soos 'n arend wat vlieg, deur die lug na sy nes
Vlieg gedagtes oor jou, wonder waar is jy nou
As ek kyk na 'n ster, vol ek jy's net so vêr
Is ons liefde nog daar bly beloftes nog waar

Vlieg met die wind terug oor die see
Vlieg soos 'n meeu wat 'n tuiste wil vind
Vlieg met die wind, vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see, bly vir altyd by my

My verlange maak seer wanneer sien ek jou weer
Kan ek jou nie kom haal vir die heel laaste maal
Ek sal vlieg deur die lug op 'n lang, lange vlug
Is ons liefde nog daar bly beloftes nog waar

Vlieg met die wind terug oor die see
Vlieg soos 'n meeu wat 'n tuiste wil vind
Vlieg met die wind, vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see, bly vir altyd by my

Vlieg met die wind terug oor die see
Vlieg soos 'n meeu wat 'n tuiste wil vind
Vlieg met die wind, vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see, bly vir altyd by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vlieg Met Die Wind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid