paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / U Woord Is "N Lamp. - Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer" lyrics  | ENin English

Paroles de U Woord Is "N Lamp. - Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer"

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson U Woord Is "N Lamp. - Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer" par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

U Woord Is "N Lamp. - Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer" est une chanson en Afrikaans

U woord is 'n lamp wat donker verdryf
'n Lig wat die pad vir my helder wys
U raad is betroubaar want U is getrou
Heer deur U genade wil ek daarby hou

U woord is 'n lamp dit wys my die weg
Maak lig oor 'n saak, laat kies vir my reg
Dis waar en dis ewig, ons kan daarop bou
Heer deur U genade wil ek daarby hou

Wees stil en weet Ek is die Heer
Ek spreek en wind en golwe bedaar
Ek sal ook jou getrou bewaar

Vertrou en weet Ek is die Heer
Laat rus by My jou kommer en vrees
Vertrou en volg My woord en Gees
Vertrou en volg My woord en Gees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U Woord Is "N Lamp. - Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer"

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en bas du casque
3| symbole en bas de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid