paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Trekliedjie lyrics  | ENin English

Paroles de Trekliedjie

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Trekliedjie par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Trekliedjie est une chanson en Afrikaans

Die sweep het geklap en die wawiele draai al agter die rooispan aan
Ons harte is swaar, want die skeiding is daar van die plaas waar ons tuiste staan
Trek oor die vlakte en trek oor die rand, stadig nou, briek aandraai
Hot agter, haar agter, vat nou die wa, geluk lê net om die draai

Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein (Uitspan, uitspan)
Hot agter, haar agter, vat nou die wa, geluk lê net om die draai

Met jou aan my sy, o liefste van my, dan vrees ek geen gevaar
Die wildernis in om die vryheid te win, daar word ons drome waar
Trek oor die vlakte en trek oor die rand, sttadig nou, briek aandraai
Hot agter, haar agter, vat nou die wa, geluk lê net om die draai

Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein (Uitspan, uitspan)
Hot agter, haar agter, vat nou die wa, geluk lê net om die draaiHotagter

Geluk lê net om die draai
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Trekliedjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la croix
2| symbole à droite de la cible
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid