paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Tik Tok lyrics  | ENin English

Paroles de Tik Tok

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Tik Tok par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Tik Tok est une chanson en Afrikaans

Tik tok, tik tok, maak my pa se koekoeklok
Vandat ek 'n baba was, tik tok hy daar in sy kas
Hy sê my hoe laat dit is, sy werk is om die tyd te wys
Wanneer ek moet skool toe gaan of wanneer ek kan laat opstaan

Tik tok, tik tok, loop hy deur die jare heen
Werk heel jaar vir vader tyd, in die sonskyn en die reën
In die nag en in die dag, tik tok hy maar aan
En of ons speel en of ons slaap, hy mag nooit gaan staan

Staan horlosie, jy's getrou om dag en nag die tyd te hou
Die hele wêreld sal verslaap as jy gaan staan of as jy gaap

Tik tok, tik tok, maak my pa se koekoeklok
Somer deur en winter deur maak nie saak wat als gebeur
Jy moet maar die tyd leer lees, dit leer jou om betyds te wees
Horlosies mag mos nooit gaan slaap, of gaan staan of nooit nie gaap

Staan horlosie, jy's getrou om dag en nag die tyd te hou
Die hele wêreld sal verslaap as jy gaan staan of as jy gaap

Staan horlosie, jy's getrou om dag en nag die tyd te hou
Die hele wêreld sal verslaap as jy gaan staan of as jy gaap
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tik Tok

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid